Latest Entries
Suid-Afrika

Dit is tyd

Vroegoggend reeds staan ‘n streep rooi remligte wat wag om deur die tolhek te gaan. Al langs die pad is mens bewus van harte wat dieselfde eindbestemming in gedagte het. Dis ‘n vriendelike groet in die verbyry, busse vol mense, plakkate in die agterste vensters. Ons gaan bid. Vir ons land. Met die aankomslag moet … Lees voort