Suid-Afrika

ewigheid

‘n Gedig vir Bainskloof Dit is in die dreun van jou rivier In die son op jou klippe Helder water wat my soomloos omvou Dit is in die kleur van jou fynbos In die voetpad deur jou wese Kleur berge wat sonsonder heilig Dit is in die knetter van jou hout In jou kole wat … Lees voort