Reis

Parys–die enigma

     Die stad wat deur sommige as die kuns-hoofstad bestempel word. Tuiste van die Eiffel, die Louvre, die mode, die Champs d’Elysees, die Franse, die Notre Dame en so kan ek aanhou. Miskien het dit begin by die uitsien wat ek gehad het vir die stad; vandat ek iets weet van wêreldstede wou ek Parys … Lees voort