Suid-Afrika

U kom soos die reën

Die donker wolke pak al heel middag stelselmatig en presies op die horison saam. ‘n Paar verdwaalde druppels groet ons as ‘n voorsmaak van wat kom. Op ‘n ou klipsteenstoep staan en kyk ons hoe die reën aankom. Om te sê kyk is nie ‘n ryk genoeg beskrywing nie; dit is ‘n volslae aanslag op … Lees voort