Reis / Uitruil

‘n Land verlore in tyd

    Ons vyf dae in Portugal was ‘n belewenis. Ek het opnuut weer besef dat reis na nuwe lande en stories my gelukkig maak. En dit was so interessant om die hedendaagse lewe tussen die oudheid waar te neem. Ek was verbaas oor die armoede. Mense wat op straat slaap is mos nie Europees nie … Lees voort