Maak toe jou mond Saul!
Reis

Maak toe jou mond Saul!

Die Otter-wandelpad is ‘n jaar vooruit vol bespreek. Dankbaar vir ‘n vriendin wat genoeg toekomsvisie het om ‘n bespreking te maak is dit toe ook tyd vir ons beurt. Ek trek voor die stap weer ‘n paar van Dalene Matthee se bosboeke nader om bietjie lyf te gee aan die Knysna-bos. Een stuk wat my … Lees voort