460 000 fietse in Amsterdam
Uitruil

460 000 fietse in Amsterdam

Fietsry. In hierdie plat wêreld is dit deel van alledaagse lewe. In die begin was dit nog vir my snaaks om ‘n besigheidsman, uitgevat in sy pak en met ‘n laptop-sak oor die skouer op ‘n fiets te sien, of meisies wat lyk of hulle reguit by ‘n mode-advertensie uitgetrap het. Maar nou is dit … Lees voort