Poskaartkinders
Reis

Poskaartkinders

Na my vakansie in Korea, Viëtnam en Kambodja het my ma so terloops opgemerk dat sy die heel meeste hou van die foto’s wat ons geneem het van die kinders (so asof haar eie kinders nie mooi genoeg is nie). Maar sy het nogal ‘n punt beet; dis asof die groot tempels en mooi natuurtonele … Lees voort